Local newsNews

Een oorlede in Rysmierbult ongeluk

Drie persone was betrokke in die ongeluk, waarvan een oorlede is, een beseer is en een ongedeerd is.

Een persoon is oorlede nadat twee voertuie op die Rysmierbultpad in ‘n botsing betrokke was. Die ongeluk het ongeveer 20:40 Vrydagaand, 19 April 2024 plaasgevind. Die ongelukstoneel was ongeveer 45 km buite Potchefstroom.

Daar is vasgestel dat ‘n trok en ‘n SUV met mekaar gebots het. Die trokbestuurder is ongedeerd, maar die SUV-bestuurder is op die toneel dood verklaar.

Daar was ‘n passasier in die SUV wat deur ER24 na Potchefstroom Hospitaal vervoer is. Die passasier was in ‘n stabiele toestand.

Mooirivier Beskerming, ER24, Potchefstroom Brandw

You can read the full story on our App. Download it here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button