Local newsSport

Wintersport aksie by Fochies

Oud en jonk kan gaan kyk.

Die semi-finale van die NWU se Super 16 kompetisie word Saterdag by Hoërskool Fochville gehou.

Rugby-, netbal en hokkiespanne van agt skole gan dié dag op die skool se velde om plekke meeding.

Behalwe vir van Hoërskool Fochville se eie spanne gaan Hoërskool Schoonspruit van Klerksdorp, Hoërskool Wolmaransstad, Hoërskool Vryburg, Hoërskool Riebeeckrand van Randfontein, Leeuwenhof Akademie van Germiston, Hoërskool Hans Strydom van Mookgopong (voorheen bekend as Naboomspruit) en Hoërskool Ben Viljoen van Groblersdal ook deelneem.Die dag se aksie begin om 08:00 en gaan tot 16:00 aanhou.

You can read the full story on our App. Download it here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button