Local newsSport

Fochies se netbalspelers tops

Hoërskool Fochville se netbalspelers hou hul skool en dorp se naam hoog.

Verskeie van Hoërskool Fochville se netbalspelers is vir die D2-span gekies en gaan nou verder aan proewe vir die interdistrikte-spanne deelneem.

Die jong sterspelers is voor Jaylen Visagie (o.14), Jessica Pretorius (o.16), Caty Silvestre (o.16) en Jade Barlow (o.16). Agter is Marlie Theron (o.15), Megan Welman (o.16), Tatum Stallenberg (o.17), Lizemari Combrink (o.17) en Esmarie Pieterse (o.17).

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button