NewsSportSport

MMA vegters in provinisiale span

MMA-vegters van Carletonville is reg om vanjaar groot hoogtes te bereik.

Gemengde gevegkuns (MMA) vegters van die Fight Street MMA klub in Carletonville is na afloop van proewe op 10 Febriarie in Alberton vir die Gauteng MMA-span gekies. Voor is Sumari-May Eddy, Emma Golden en Megan Golden. In die tweede ry is Christoff van Jaarsveld. Agter is Shihan Chimmy van Winkel (afrigter), Kenneth Golden, JT Tuz, Patrick Steyn en Alex Tuz.

Related Articles

Back to top button