Local newsNews
Polisie soek steeds na beweerde bedrieër
Die polisie in Carletonville is steeds opsoek na dié man, Pieter Christoffel Vercuil Joubert, alias “Juba”. Joubert, in verband met verskeie sake van bedrog.
Joubert (41) word gesoek in verband met vyf sake van bedrog en diefstal. Lasbriewe is ook reeds vir sy inhegtenisname uitgereik.
Sover bekend bevind Joubert hom in die Parys-omgewing. Hy besoek egter steeds van tyd tot tyd die Carletonville-omgewing, maar weier om homa an polisie or te gee.
Enige iemand wat die polisie kan help om hom op te spoor, kan Kaptein Jacques Nagel by 082 880 4611 skakel.
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.