Local newsSport

Ratels bring ook medaljes terug

Lede van die Ratels Stoeiklub van Carletonville het onalngs die dorp se naam hoog gehou.

Adele Louw

Lede van die Ratels Stoeiklub van Carletonville het ook verskeie medaljes tydens dié sport se nasionale kampioenskap ingepalm.

Dié kampioenskap is tydens die afgelope vakansie in Pretoria aangebied.

Zander Esterhuizen het ‘n goud huis toe gebring, terwyl Johnny Rudolph, Jayden Botes en Tiaan Smuts silwer medaljes gewen het.

“Ons is baie trots op hulle. Daar was vyf outjies wat deelgeneem het en vier het medaljes gekry,” sê ‘n woordvoerder van die klub, Colene Rudolph.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button