Local newsNews

Vier sterf in N12-botsing

Die ongeluk het op die N12 tussen Potchefstroom en Fochville plaasgevind.

Vier mense is gistermiddag (Sondag, 1 Oktober) in ‘n motorvoertuigongeluk op die N12 ongeveer 10km buite Potchefstroom oorlede.

Die ongeluk het ongeveer 13:40 in die rigting van Fochville plaasgevind.

Daar was vier voertuie in die botsing betrokke waarna vier mense op die toneel gesterf het. Een was in ‘n kritieke toestand, en ‘n verdere twee was ernstig beseer.

ER24 nooddienste het die beseerdes na verskeie hospitale in Potchefstroom vervoer.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button