Local newsNews

Nóg ‘n gelukkige wenner

Nóg ‘n leser kan die naweek ‘n prys wen.

‘n Inwoner van die Fochville-omgewing, Gerda de Villiers, is die nuutste wenner van ons maandelikse “crowd spotter” kompetisie ná sy uitgewys is op ‘n foto wat vroeër die maand by die NG Kerk Fochville Noord se Famfest geneem is.
Gerda het ‘n koopbewys van Yellowstone Spur in Carletonville sowel as kontant van die Carletonville en Fochville Herald ontvang. Baie geluk namens die Herald-span!
Intussen gaan ‘n besoeker aan die Callies Goue Fees môre ook weer die kans staan om ‘n prys te wen.

Gerda het ‘n koopbewys van Yellowstone Spur in Carletonville sowel as kontant van die Carletonville en Fochville Herald gewen.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button