Local newsNews

Skryf in vir Matriekrok van die Jaar kompetisie

Matrieks kan weer vanjaar met hul pragtige rokke spog.

As gevolg van baie navrae bied die Herald weer vanjaar ‘n Matriekrok van die Jaar kompetisie aan.

Indien jy dink dat ‘n foto van jou in jou rok kan wen, stuur jou foto met jou naam en van en die naam van jou skool na adele@mooivaal.co.za
Jy kan dit ook WhatsApp na 061 529 0836.

Diegene wat wil inskryf, kry tot 6 November kans om hul foto’s in te stuur.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button