News

Is dit jy in een van die foto’s?

Indien wel, het jy dalk 'n prys gewen.

Die Herald het vroeër die maand foto’s by die Famfest in Fochville geneem. Een van die besoekers aan dié basaar kan ‘n koopbewys van Yellowstone Spur en ‘n kontantprys van die Herald wen.

Indien jou gesig omkring is, skakel Adele Louw by die Herald by 083 722 2014. Jy kan haar ook WhatsApp by dieselfde nommer.


Die eerste inbeller of persoon wat kontak maak, wen die prys.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button