Local newsNews

Geen ernstige beserings na kop-aan-kop botsing op N12

Hierdie ongeluk het ongeveer 20km buite Potchefstroom in die rigting van Fochville plaasgevind.

Daar was Vrydagmiddag ongeveer 12:40 ‘n kop-aan-kop botsing op die N12 waartydens een laan van die pad heeltemal toegemaak moes word.
Hierdie ongeluk het ongeveer 20km buite Potchefstroom in die rigting van Fochville plaasgevind.
Die ongelukstoneel Vrydagmiddag op die N12 ongeveer 20km buite Potch.
Tydens hierdie motorongeluk het niemand ernstige beserings opgedoen nie.
ER24, Mooirivier First Responder en EMRS was op die toneel op die bystand te bied.
Alle owerhede was ook op die toneel.

Related Articles

Back to top button