Local newsNews

Soektog na jong man (22) wat in Vdbp verdwyn

Die 22-jarige Seth Skyler Carrol word sedert 12 Julie 2023 vermis.

Volgens die organisasie Missing Children South Africa is Seth die laaste keer gesien toe hy die Yahweh Rapah-sentrum in Vanderbijlpark besoek het en nooit teruggekeer het huistoe nie.

Mense wat meer inligting het kan Missing Children SA by 072 647 7464 of die Boksburg-Noord polisie by 011 898 3000 skakel.

Die plakkaat wat deur missing children uitgereik is. Foto: Verskaf

 

Related Articles

Back to top button