Local newsNews

Inwoners na vier maande steeds sonder krag

‘n Groep inwoners van Oberholzer sit na meer as vier maande stééds sonder krag.

Die inwoners in die omgewing van die Wonderfontein Stalle agter die koöperasie se probleme het op 3 Februarie vanjaar begin toe hul kragkabel gesteel is.

Hulle smeek sedertdien die Merafong City Plaaslike Munisipaliteit om dit te vervang, maar niks is nog tot dusver gedoen nie.

Hoewel die munisipaliteit onlangs belowe het dat kontrakteurs voor die einde van die huidige munisipale finansiële jaar, wat einde Junie eindig, aangestel sal word om ‘n oorhoofse kabel aan te lê, is daar steeds geen einde in sig vir die probleme nie.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button