Local newsNews

Winter se draaipunt bereik!

Dit is vandag 21 Junie wat beteken dat ons min of meer die wintersonstilstand in die suidelike halfrond bereik het.

Die wintersonstilstand word gekenmerk deur die kortste dag en langste nag van die jaar.

Van hier af sal die dae geleidelik langer raak en die nagte korter.

Gedurende die wintersonstilstand bereik die aarde se askanteling sy grootste afstand van die son.

Dit beteken egter nie die einde van die koue nie, maar eerder dat winter geleidelik besig is om einde se kant toe te staan en plek te maak vir die lente.

21 Junie is min of meer die middelpunt van die winter, wat beteken dat die dae van nou af geleidelik langer sal raak en die nagte korter. Foto: Wikipedia

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button