‘n Man van Welverdiend is die afgelope week in hegtenis geneem ná sy baba dogtertjie oorlede is.
Die dogtertjie, wat maar agt dae oud was, is in Carletonville Hospitaal oorlede.
Die 36-jarige man word van moord en verkragting aangekla.
Sover vasgestel kan word, het hy reeds ‘n string vorige arrestasies.
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.