Local newsSport

Jaguars Saterdag op tuisveld

Alle inwoners word uitgenooi om Saterdag ons area se eie rugbyklub, die MCR Jaguars, op hul tuisveld te gaan ondersteun.

Die Jaguars kom Saterdag 10 Junie op hul tuisveld by die Gert van Rensburg Stadion in Fochville teen die Kagiso Stingers te staan.

Die dag se aksie begin om 13:15 wanneer die o.12 teen die Stingers sal uitdraf.

Die eerste span wedstryd om 16:00 sal egter die hoogtepunt van die dag se aktiwiteite wees.

Die Jaguars is ‘n span om mee rekening te hou. Hulle het verlede Saterdag al hul wedstryde teen die Union Rugbyklub van Johannesburg gewen.

 

 

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button