Local newsNews

Rowers bind gesin vas

‘n Gesin in Reineckestraat in Carletonville het die afgelope week ‘n aaklige ondervinding gehad.

Die pa was Vrydag vroegaand in die slaapkamer toe verskeie onbekende mans inbars.

“Waar is jou vuurwapen?” het hulle gevra.

Toe die man sê da thy nie ‘n vuurwapen het nie, het die rowers die ander lede van die gesin na sy kamer gebring. Die booswigte het hulle toe met skoenveters vasgebind en voortgegaan om elektriese ware in die huis te steel.

Hulle het ook die sleutels van die gesin se silwer Isuzu bakkie gegryp en met die voertuig weggejaag.

 

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button