Local newsNews

Vyf beseer na kop-aan-kop botsing op Viljoenskroon-pad

Vyf insittendes het ernstige tot kritieke beserings opgedoen.

‘n Kop-kop bosting op die Viljoenskroon-pad (R501) ongeveer 34 kilometer buite Potchefstroom het vir ‘n besige aand (Saterdag, 25 Maart) vir nooddienste gesorg.

Vyf insittendes het ernstige tot kritieke beserings opgedoen. Twee pasiënte is per ER24 ambulans na Potchefstroom Hospitaal vervoer. Die ander drie is na ‘n hospitaal in Viljoenskroon deur Vrystaat Provinsiale Nooddienste vervoer.

‘n Kop-aan-Kop botsing het Saterdagaand (25 Maart) op die Viljoenskroonpad plaasgevind. Vyf mense is met ernstige beserings is per ambulans na die naaste hospitaal vervoer. Foto: Aldus Smith/Potchefstroom First Responders – Facebook.
Een van die motorvoertuie aan die binniekant na die botsing. Foto: Aldus Smith.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button