Local newsNews

Aardklop gereed om groot te gaan in Potch vanjaar

Aardklop sal vanaf 3-8 Oktober vanjaar weer vir Potchefstroom rooi verf met ‘n volledige terugkeer na sy wortels. Die Feesterrein sal ook weer op die Fanie du Toit Sportgronde wees.

Aardklop sal vanaf 3-8 Oktober vanjaar weer vir Potchefstroom rooi verf met ‘n volledige terugkeer na sy wortels. Die Feesterrein sal ook weer op die Fanie du Toit Sportgronde wees.

Hierdie aankondiging is op Dinsdag, 14 Maart by The Roots Lifestyle Centre, gemaak waar belanghebbendes vrae kon vra oor vanjaar se fees.

Alexa Strachan, feesbestuurder, het in ‘n persverklaring genoem dat dit haar herinner aan 2016 se herlewing van hierdie fees. Sy beklemtoon ook dat die ondersteuning van die NWU Potchefstroomkampus van onskatbare waarde is, en alle plaaslike sakelui, gastehuise en inwoners genooi om die die fees se sukses te help verseker. Aardklop bied juis ‘n hupstoot vir Potchefstroom se ekonomie.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button