Daar sal teen 11 uur vanoggend, Dinsdag 18 Januarie n vyfde sluis by die Vaaldam oopgetrek word. Die Vaaldam was teen vanoggend 110,4% vol en Bloemhof 111,8%. Die twee ander damme in die Vaaldam se opvanggebied, die Grootdraaidam en Sterkfonteindam, was teen gister en eergister onderskeidelik 102,3% en 101,4% vol.
Related Articles
Check Also
Close
-
Weekend accidents claim two lives24 hours ago