NewsNews

Dié brug is nou onder water

Dié brug is nou onder water

Die Vaalrivier het vandag tot bo-oor die bekende Schoemansdriftbrug begin stoot.

Die Herald se susterskoerant Parys Gazette het vanoggend berig dat die Vredefort Koepel GPF motoriste waarsku dat die rivier se water oor die Schoemansdriftbrug in die Vredefort Koepel begin vloei het en motors binnekort nie sal kan oorbeweeg nie.

Teen 12:00 is bevestig dat die brug nou onder water is. Dit is tot verder kennisgewing gesluit.

Die brug is ‘n gewilde bestemming vir toeriste aan die gebied.

Die brug gaan ook onder water wees | Parys Gazette

Related Articles

Back to top button