EntertainmentNewsNews

VIDEO: Man skrik Bergleeu met brul af

'n Man in die VSA het op die nippertjie 'n bergleeu met 'n brul van sy eie afgeskrik.

‘n Man in die VSA het op die nippertjie ‘n bergleeu  met ‘n brul van sy eie afgeskrik.

Die video wat Youtube gedeel is wys eers die lanskap en bergreekse voordat die man begin hardloop. Die volgende oomblik kan op die video gesien word dat die Bergleeu hom jaag. Gelukkig kon die man op die laaste oomblik die leeu, verwilder.

Die voorval het op 8 Januarie in Kalifornië in die VSA plaasgevind.

Related Articles

Back to top button