NewsNews

Vaaldam maak sluise toe

Daar is gister, 13 Januarie, nog twee sluise by die Vaaldam toegemaak.

Nóg ‘n sluis is Woensdag toegemaak en daar is nou nog net drie sluise oop.

Verlede week was daar in totaal vyf sluishekke oop by die Vaaldam.

Volgens die Departement van Waterwese was die Vaaldam teen gister 13 Januarie 102,7% vol.

Sterkfonteindam het toe op 101,3% gestaan, Grootdraaidam op 102,6% en Bloemhofdam op 104,6%.

Related Articles

Back to top button