NewsNews

Twee keer in een week voor meubelwinkel se deur

Om een voertuig wat die pad byster raak op jou winkelstoep te kry, is ’n ontnugtering maar twee in een week is ’n nagmerrie.

Só vertel Theo en Willien Diedericks van Vredefort Meubels oor wat hulle die afgelope week beleef het. Maandagaand het ’n Kia Rio hul winkelstoep beskadig toe die bestuurder van die voertuig beheer oor die voertuig verloor en in die stoepgedeelte voor die gebou vasgery het.

Die gebou self is gelukkig nie beskadig nie, en die motorbestuurder en sy passasier is nie beseer nie.

Lees hier verder:

Twee keer in een week voor meubelwinkel se deur – Parys Gazette

Related Articles

Back to top button