NewsNews

Mistige sprokieswêreld langs die Vaalrivier

'n Vroegoggend mistigheid het die omgewing langs die Vaalrivier vanoggend in 'n mistige sprokieswêreld getransformeer.

Die mis het so dik gehang dat mens skaars die Vrystaatse oewer van die Vaalrivier van Vereeniging se kant af kon sien.

Vaalweekblad se Christiaan Cloete het met sy kamera gaan inloer.

Deel gerus jou foto’s met ons. Stuur jou foto’s na Christiaan.Cloete@media24.com

‘n Spinnerak met oggenddou op in die mistige landskap. Foto: Christiaan Cloete
Die digte miswolk oor Vosloopark. Foto: Christiaan Cloete
Bootjies wat aan vissermanne wat permanent in Vosloopark bly behoort in die mistigheid. Foto: Christiaan Cloete
‘n Waterdruppeltjie hang vroegoggend aan ‘n takkie met die digte mis sigbaar in die agtergrond. Foto: Christiaan Cloete
Vosloopark bedek onder ‘n digte miskombers. Foto: Christiaan Cloete
Die son skaars sigbaar deur die digte miswolk wat vroegoggend oor die landskap langs die Vaalrivier gehang het. Foto: Christiaan Cloete
‘n Boomstomp in die mis langs die Kliprivier. Foto: Christiaan Cloete
Die pad in Vosloopark wat na die Riverfront lei, bedek onder ‘n digte mislaag. Foto: Christiaan Cloete
‘n Digte miswolk hang oor die Kliprivier. Foto: Christiaan Cloete

Related Articles

Back to top button