NewsNews

Merafong se coronavirus getalle groei steeds

Hoewel daar elke dag minder nuwe gevalle is as ‘n maand gelede is daar steeds elke dag nuwe infeksies.

Volgens die Gauteng departement van gesondheid is daar teen vandag 4 638 inwoners van Merafong wat al met die coronavirus besmet is.

Dit is 10 meer gevalle is gister.

Van hulle het 4 401 al herstel terwyl 172 aan Covid-19 oorlede is.

Daar is ook 12 188 gevalle in Mogale City (die Krugersdorp-gebied). Van hulle het 11 738 al herstel terwyl 362 oorlede is.

Rand West City (doe Randfontein en Westonaria-gebied) het 6 764 gevalle, waarvan 6 482 al herstel het en 216aan Covid-19 oorlede is.

Related Articles

Back to top button