NewsNews

Kyk hier: MRK-verslag oor Vaalrivier soos mosterd na die maal

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het vroeër vandeesweek ‘n verdoemende verslag oor die besoedeling van die Vaalrivier bekendgemaak. Die totale agteruitgang van die Vaaldriehoek se infrastruktuur onder beheer van die Emfuleni Munisipaliteit is iets wat verreikende gevolge vir die omgewing en die plaaslike ekonomie het. Vaalweekblad het by Prof. Johan Tempelhoff wat spesialiseer in …

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het vroeër vandeesweek ‘n verdoemende verslag oor die besoedeling van die Vaalrivier bekendgemaak. Die totale agteruitgang van die Vaaldriehoek se infrastruktuur onder beheer van die Emfuleni Munisipaliteit is iets wat verreikende gevolge vir die omgewing en die plaaslike ekonomie het. Die Herald se susterskoerant Vaalweekblad het by Prof. Johan Tempelhoff wat spesialiseer in watergeskiedenis gaan aanklop om sy kundige opinie oor die verslag te kry.

 
 
Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:
 
https://vaalweekblad.com/86750/kyk-hier-mrk-verslag-oor-vaalrivier-soos-mosterd-na-die-maal/
 

Related Articles

Back to top button