NewsNews

Stewige verhogings in die petrolprys verwag

Volgens data van die sentrale energiefonds kan Suid-Afrikaanse motoriste in Februarie stewige verhogings in die petrolprys verwag.

Die publikasie Businesstech sê dié data wys ‘n onderverhaling in pryse in alle soorte brandstof met verhogings wat oral verwag word.

  • Petrol 95: ‘n Verhoging van 78 sent per liter;
  • Petrol 93: ‘n verhoging van 79 sent per liter;
  • Diesel 0.05%: ‘n verhoging van 60 sent per liter;
  • 005%: ‘n Verhoging van 60 sent per liter;
  • Parafien: ‘n Verhoging van 62 sent per liter.

Dié vooruitskattings kan steeds verwag swoos verdure inligting deur die loop van die maand beskikbaar word.

Related Articles

Back to top button