NewsNews

Rinkhals gevang by chalet

Rinkhals gevang by chalet

Kyk net hier! Dié rinkhals is gevang by ‘n selfsorg chalet buite Parys deur lede van We Care. Hy is weer vrygelaat. Omdat temperature reeds baie warmer is, begin die slange beweeg na hul hibernasie en sal jy hulle al meer begin sien in die veld en waar jy dit dalk die minste verwag. Wees daarom baie versigtig en oplettend.

 Hierdie reeds die soveelste slang wat deur We Care gevang moes word.

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:

https://parysgazette.co.za/43038/rinkhals-gevang-by-chalet/?fbclid=IwAR1eJmj9vMOQWYu3Z9ZOw8P6yV3LR3oYWPhQubILJ-3L-tQsAwjSW71uXJQ

Related Articles

Back to top button