NewsNews

Steeds oor die 2 900 coronavirus-gevalle in Merafong

Statistieke van die Gauteng department van gesondheid wys inwoners word steeds met die virus besmet.

Volgens die department is daar nou 2 909 gevalle van die siekte in Merafong. Van hulle het 2 507 al van die siekte herstel.

Daar is ook 7 171 gevalle in Mogale City, waarvan 5 847 al herstel het, asook 3 657 in Rand West, waarvan 3 096 al van die siekte herstel het.

Altesaam 261 inwoners van die Wesrand is reeds aan Covid-19 oorlede. Net een nuwe sterfgeval is die afgelope paar dae aangemeld.

Related Articles

Back to top button