NewsNews

Saterdag 29 Augustus: Net drie nuwe coronavirusgevalle vir Merafong

Daar is die afgelope dag net drie nuwe gevalle van die nuwe coronavirus in die merafong City munisipale gebied aangemeld.

Daar is die afgelope dag net drie nuwe gevalle van die nuwe coronavirus in die merafong City munisipale gebied aangemeld.

Dit laat ons munisipale gebied se totale infeksies nou tot 2 809 styg. Altesaam 2 411 van dié mense het reeds van die siekte genees.

Elders in die Wesrand is daar nou 6 960 gevalle in Mogale City (waarvan 5 551 al herstel het) en 3 498 in Rand West (waarvan 2 941 al herstel het).

Altesaam 248 inwoners van die Wesrand is al aan Covid-19 oorlede. Dit is vyf gevalle meer as gister.

Related Articles

Back to top button