NewsNews

26 Augustus: Plaaslike gevalle van die nuwe coronavirus styg steeds

Volgens statistieke van die Gauteng departement van gesondheid is die getal plaaslike inwoners wat met die nuwe coronavirus besmet is, steeds besig om te styg.

Volgens statistieke van die Gauteng departement van gesondheid is die getal plaaslike inwoners wat met die nuwe coronavirus besmet is, steeds besig om te styg.

Daar is nou 2 793 gevalle in die Merafong City munisipale gebied, waarvan 2 397 reeds herstel het.

Intussen het die gevalle in Mogale City ook nou tot 6 900 gestyg, met 5 495 wat herstel het, terwyl daar ook nou 3 464 gevalle in Rand West is. Van hulle het 2 909 al herstel.

Altesaam 240 pasiënte in die Wesrand is al aan Covid-19 oorlede.

Related Articles

Back to top button