NewsNews
14 Augustus: Coronavirusgevalle styg verder
Volgens die Gauteng departement van gesondheid is daar nou 2 6895 mense inwoners van die Merafong City munisipale gebied wat met die nuwe coronavirus besmet is. Dit is 14 meer as gister se 2 675. Daar is sover 2 320 van die inwoners wat reeds van die siekte herstel het. Elders in die Wesrand is daar nou 6 559 …
Volgens die Gauteng departement van gesondheid is daar nou 2 6895 mense inwoners van die Merafong City munisipale gebied wat met die nuwe coronavirus besmet is. Dit is 14 meer as gister se 2 675.
Daar is sover 2 320 van die inwoners wat reeds van die siekte herstel het.
Elders in die Wesrand is daar nou 6 559 gevalle in Mogale City (waarvan 5 301 herstel het) asook 3 265 in Randwest (waarvan 2 798 herstel het). Daar is sover 216 inwoners van die Wesrand aan Covid-19 oorlede. Dié sterfgevalle is agt meer as gister.