NewsNews

13 Augustus: Coronavirusgevalle bly steeds styg

Volgens die Gauteng departement van gesondheid is daar nou 2 675 mense inwoners van die Merafong City munisipale gebied wat met die nuwe coronavirus besmet is. Dit is gelukkig net sewe meer as gister se 2 668. Daar is sover 2 306 van die besmette inwoners wat reeds van die siekte herstel het. Elders in die Wesrand is …

Volgens die Gauteng departement van gesondheid is daar nou 2 675 mense inwoners van die Merafong City munisipale gebied wat met die nuwe coronavirus besmet is. Dit is gelukkig net sewe meer as gister se 2 668. Daar is sover 2 306 van die besmette inwoners wat reeds van die siekte herstel het. Elders in die Wesrand is daar nou 6 531 gevalle in Mogale City (waarvan 5 301 herstel het)  asook 3 2509 in Randwest (waarvan 2 798 herstel het). Daar is sover 208 inwoners van die Wesrand aan Covid-19 oorlede. Dié sterfgevalle is twee meer as gister.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button