NewsNews

Daar is weer beurtkrag van 09:00 af

Volgens Eskom se beurtkrag-skedule sal die krag in Carletonville en Welverdiend weer van 09:00 af wees.

Dit sal eers weer om 12:30 aan gaan.

Intussen sit sommige inwoners van Welverdiend reeds vir meer as ‘n dag sonder elektrisiteit. Hoewel die munispaliteit reeds die nodige onderdele bestel het en dit aangekom het, is daar nie deur die nag met herstelwerk aangegaan nie.

Dit is onseker wanneer die problem opgelos sal wees.

 

Related Articles

Back to top button