NewsNews

SA nou 9de op die lys

Volgens ‘n lys van lande wat tans die meeste Covid-19 infeksies het, is Suid-Afrika nou negende geplaas. Amerika het steedes die meeste gevalle (3 245 925), gevolg deur Brasilië, Indië; Rusland, Peru, Chilli, Mexiko, Brittange en dan Suid-Afrika met 264 184 gevalle. Wat Covid-19 sterftes aanbetref, is Suid-Afrika 23ste op die lys, met Amerika (3…

Volgens ‘n lys van lande wat tans die meeste Covid-19 infeksies het, is Suid-Afrika nou negende geplaas.

Amerika het steedes die meeste gevalle (3 245 925), gevolg deur Brasilië, Indië; Rusland, Peru, Chilli, Mexiko, Brittange en dan Suid-Afrika met 264 184 gevalle.

Wat Covid-19 sterftes aanbetref, is Suid-Afrika 23ste op die lys, met Amerika (3 245 925), Brasilië en Indië wat steeds die lande is met die grootste sterftetal.

Intussen gaan president Cyril Ramaphosa weer vanaand om 20:00 vir die eerste keer sedert 17 Junie met Suid-Afrikaners praat.

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:

https://parysgazette.co.za/40145/sa-nou-9de-op-die-lys/?fbclid=IwAR0WaIvLaGyfV1_LunHSdAHTs2kee3vHm5_nLEhw8-Xm08nvAKbHXlNXSYM

 

Related Articles

Back to top button