Local newsNews

Ankers ontvang erkenning van Ekurhuleni

Die twee spelers het spesiale erkenning ontvang vir hul insluiting in die Rhino span.

Twee leerders van Hoërskool die Anker is onlangs deur die Ekurhuleni Metro Raad vereer vir hul aansluiting tot die Rhino SA o17-rugbyspan.

Die span toer in Desember na Ierland om Suid-Afrika te verteenwoordig. Dit is die eerste keer van die toer se bestaan in 2016 dat Valke rugbyspelers in die span ingesluit is.

“Ons is baie trots op ons spelers,” het Corneel van Wyk, die skool se sport organiseerder, gesê.




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button