Local newsNews

Mnr en Mej Stoffie 2023 aangewys

Die aand was skitterend en die finaliste het almal die beoordelaars beindruk..

Daar word elke jaar met groot opwinding uitgesien na die aanwysing van Mnr en Mej Stoffie, wat met groot swier en styl by die skool aangebied word.

Vanjaar was geen uitsondering nie en die kroning het onlangs in die skoolsaal plaasgevind. Anja Boshoff en Matthew Smith het met die gesogte titels weggestap.

Die ander wenners is soos volg:
Eerste prins (Tiba Zulu), eerste prinses (Zané Barnard), tweede prins (Rudolph Hoffman), tweede prinses (Layla Venter), Mnr Fotogenies (Tiba Zulu), Mej Fotogenies (Natasha Marais), Mnr Persoonlikheid (Matthew Smith) en Mej Persoonlikheid (Izel Adlam).




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

Related Articles

Back to top button