Local newsNews

Brakpan polisiestasie se landlyn buite werking

Die publiek word versoek om 10111 in geval van nood te skakel.

Die landlyn van die Brakpan Polisiestasie is tans buite werking.

Alhoewel daar gepoog word om dit so spoedig moontlik te laat hertel word die publiek versoek om 10111 in geval van nood te skakel.

Die foutiewe landlyn het ook ‘n effek op die rekenaarsisteme, wat ‘n impak het, op onder andere die verwerking van vuurwapenlisensies.



LEES OOK: Weekend crime round-up

LEES OOK: Heidelberg Road claims more hijacking victims

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button