Graad Vyf is, agter: Kiara Roberts, Maresa Willemse, Zetske Botha en Mia Black. Voor: Leandri Schutte, Liam Mc Master, Juandré Stapelberg, Leané Klinkenberg en Devon Jansen van Vuuren. Afwesig: Karlien Heunis.
Die Laerskool Dalview se top 10 akademiese presteerders vir kwartaal een is onlangs aangekondig.
Graad Ses is, agter: Nelischka Drotsky, Joshua Bothma, Carli du Toit, Enrico Grobler en Amoré Bester. Voor: Zanrico Visser, Lucian Neethling, Lalushke Magor, Catalaya Caliolo en Liané van der Merwe.
Graad Sewe is, agter: Conrad Jansen van Vuuren, Mateo du Preez, Mia Pitzer en Markus Botha. Voor: Keanu van Wyk, Zanéll Venter, Trinity Henning, Mianke van Niekerk en Alexis Goosen.
Graad Vier is, agter: Ludré du Toit, Elmoré Nel, Le-Lancia Woest, Lushenke Bodenstein, Frikkie Grobler en Carlo Lintvelt. Voor: Zelmarie van der Westhuizen, Sian Strydom, Dihandre van Niekerk, Ané Bornman en Linlee Oosthuizen.