Die leerders het die beste in hul graad presteer na aanleiding van die eerste kwartaal se punte.
Charma du Plessis
Graad Vyf, agter: Mia-May Marais, Jessica Breytenbach, Tailar du Toit, Chloe van Zyl en Christo Swardt. Voor: Devon Boshoff, Cassandra van der Mescht, Caitlyn Coldbeck en Raine Cronje. Afwesig: Louis van Greuning (eerste).
Laerskool Môrewag het onlangs die top 10 akademiese presteerders van graad vier tot sewe aangekondig.
Graad Vier, agter: Dean van Zyl, Chanique Boyens, Abigail Watson (eerste), Tshegofatso Ditshego en Divandré Keyter. Voor: Zaylene Mc Gregor, Amoré Kruger, Milea Cockrell, Nathan Potgieter, Jacqueline Schutte en Gemma Freeme. Fotos: verskaf deur Michelle Venter.
Graad Sewe, agter: Mitchell Fourie, Tammy van der Watt (eerste), Boeta Grib, Carli Nel en Bianca van Zyl. Voor: Ashley Visser, Amahle Dhlamini, JP de Vries, Ezra Fisher en Duané Stander.
Graad Ses, agter: Isabelle Pelzer, Blessing Kumira, Enathi Bavuma, Vernice Grobler en Michael Stander. Voor: Adam Gilfillan, Nitaylé Steinmann, Bregitte Oosthuizen, Leané Boshoff (eerste) en Olwethu Nhlapo.