EntertainmentLifestyle

What’s happening in Brakpan

Save these dates.

• 3 Oktober
‘n Mini Boeremark word by Solidariteit Helpende Hand se Ons Winkel gehou. Heerlike eetgoed sal beskikbaar wees en talle winskopies kan opgeraap word. Die mark vind agter Benn’s Apteek te 755 Voortrekkerweg vanaf 8.30m tot 3nm plaas.

• 17 Oktober
‘n Always Believe-wedren word aangebied ten bate van die breinbeseerde Karlien Roets vanaf 7vm tot 5nm. Belangstellendes kan vanaf Springs na Brakpan hardloop of virtueel in hul eie area oor afstande van 50km, 21km 10km, of 5km deelneem. Donasies ten bate van Karlien se maandelikse uitgawes sal ook baie welkom wees. Inskrywings beloop R50 per persoon. Besoek www.karlienroets.,co.za of skakel 074 963 8955 of stuur ‘n e-pos na info@karlienroets.co.za

LEES: Breinbeseerde kind (3) sterk nou tuis aan

• 25 Oktober
Die Just Wheels Motorklub hou ‘n opedag by die klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is. Heerlike eet- en drinkgoed sal te koop wees. Vir meer besonderhede kan Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 geskakel word.

Die publiek sal ‘n verskeidenheid voertuie van die Just Wheels-klub van nader kan beskou.

• 7 November
‘n Virtuele 5km pretloop word aangebied ter fondsinsameling vir die 10-jarige Jaco Viljoen wat met Duchenne-spierdistrofie gediagnoseer is. Belangstellende kan vir Albi Viljoen kontak by 060 540 1437.

Have a story?

Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts  (editor) brakpanherald@caxton.co.za

or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za

 or Miné Fourie (journalist) minev@caxton.co.za

Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:

Follow us:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button