Editor's choiceEntertainmentLifestyle

Happenings

Save the date.

• 5 September
Die SANBS hou ‘n bloedskenking geleentheid by die VC Super Spar in Brakpan. Die dag is ook ter bewusmaking van Simoné Wasserman (12) se stryd om medikasie, wat uit bloed vervaardig word, te kan ontvang (kind kan nie terug skool toe weens tekort aan medikasie). Die publiek word uitgenooi om te gaan bloed skenk vanaf 9vm tot 3nm.

• Solidariteit Helpende Hand hou ‘n Boeremark by Ons Winkel (op die parkeerarea van Benn’s Apteek), wat in Voortrekkerweg geleë is. Daar is ook nog ‘n paar stalletjies beskikbaar wat aan die publiek uitgehuur kan word. Skakel vir Belinda Coetzer (076 167 4328). Gehoor sal gegee word aan Covid-19 inperking reël.

• 6 September
Die Just Wheels Motorklub se bewegende skou (Cars@urhome) vertrek vanaf die klubhuis en sal deur Minnebron, Sunair Park, Sonneveld, asook ‘n gedeelte van Rand Collieries, beweeg. Die publiek word aangemoedig om donasies van kontant, kos en klere te skenk.

6 September.

• 18 September
’n Nagmark word by die Just Wheels Motorklub se klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is, gehou. Heerlike eet- en drinkgoed sal te koop wees. Talle uitstallers. Vir meer besonderhede kan Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 geskakel word.

• 26 September
‘n Nasionale ‘deurry’-Kolwyntjiedag sal by Just Wheels Motorklub, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is, plaasvind. Die kolwyntjies sal deur vrywilligers gebak en geskenk word aan die welsynorganisasie, Cupcakes of Hope 4 Kids, om aan die publiek verkoop te word. Kolwyntjies kan ook vooraf bestel word by Elize Pienaar (082 328 9497) of elize.pienaar35@gmail.com

• 17 Oktober
‘n Always Believe-wedren word aangebied ten bate van die breinbeseerde Karlien Roets vanaf 7vm tot 5nm. Belangstellendes kan vanaf Springs na Brakpan hardloop of virtueel in hul eie area oor afstande van 50km, 21km, 10km, of 5km deelneem. Donasies ten bate van Karlien se maandelikse uitgawes sal ook baie welkom wees. Inskrywings beloop R50 per persoon. Besoek www.karlienroets.co.za of skakel 074 963 8955 of stuur ‘n e-pos na info@karlienroets.co.za

Have a story?

Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts  (editor) brakpanherald@caxton.co.za

or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za

 or Miné Fourie (journalist) minev@caxton.co.za

Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:

Follow us:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button