Editor's choiceEntertainmentLifestyle

Wen kaartjies om Karlien van Jaarsveld in Brakpan te sien

Die goeie nuus is dat twee lesers van die Herald elk ‘n dubbel kaartjie kan wen en dus die vertoning gratis kan bywoon.

Die gewilde Afrikaanse sanger, Karlien van Jaarsveld is Vrydagaand (14 Desember) in Brakpan, waar sy by Rosetulee gaan optree.

Al wat jy moet doen is om ‘n e-pos na brakpanherald@caxton.co.za te stuur en in een sin te sê waarom jy graag die kaartjies wil wen.

Die sluitingsdatum is Donderdag (13 Desember) om 9vm en die wenners sal telefonies gekontak word.

Meld jou adres en telefoonnommer in die e-pos en gebruik die woorde “Karlien kaartjies” in die onderwerpkassie.

Die wenners van die kaartjies na Bobby van Jaarsveld se konsert, wat Vrydagaand plaasgevind het was Lucas Geyser en Lariza Keet.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button