What is happening in Brakpan

Save the following dates:

• 30 November

Die NG Kerk Brenthurst te Thomasstraat hou van vroegoggend ’n rommelverkoping asook ’n Kersmark in die kerksaal. Verskeie stalletjies bied die ideale plek om inkopies vir Kersfees te doen. Pannekoek en worsrolle sal ook te koop wees.

• Die NG Kerk Brakpan-Oos hou ’n Kersmark vanaf 3nm tot 8nm. Talle vlooimarkstalletjies, lekker kos, tombola en koektafel. Die SANBD sal vanaf 3nm op die perseel wees vir mense wat wil bloed skenk. Vir stalletjies en meer inligting kontak vir Alta Rudolph (083 396 7591).

Kersmark.

• The Just Wheels Motorklub hou ’n Kersmark vanaf 5nm by die klubhuis wat te Kitzingerlaan 69, Dalview, geleë is. Kontak vir Hannetjie van der Mescht (082 263 7567) vir meer inligting.

• 1 Desember

Die NH Kerk Brakpan Harmonie te Dirk van der Hoffweg hou ’n kermis op die kerkgronde vanaf 9vm. Stalletjies kan gehuur word deur vir Elmarie Gresse te kontak (084 981 3327).

• 2 Desember

’n Kerssangdiens met die bekende sopraan Andiswa Makana, bariton Andries Aldrich en ander sangers word by die NG Kerk, Dalview om 6nm gehou. Geen toegang sal gevra word nie maar kontant donasies vir die East Rand Children’s Haven sal verwelkom word.

Andiswa Makana.

• 9 Desember

‘A Joyful Celebration’ word by die NG Kerk, Moedergemeente te Victorialaan 73 aangebied. Gunsteling Kersliedere sal gesing word deur die internasionale sopraan Andiswa Makana, bariton Andries Aldrich en vele ander. Skakel 072 579 9723 vir kaartjies.

• January 14

The Sector One Brakpan CPF will hold its annual general meeting at 7pm at Tweedy Park. Call 076 304 9446 for more information.

Lees ook: Jong kunstenaars stel hul kuns ten toon

General:

• Tuesday

The Brakpan Homecrafts Society meets every first Tuesday of the month at the St Peter’s Anglican Church hall at 10am. New members are welcome. For more information contact Jane Donker (011 915 2539).

• A Narcotics Anonymous meeting for people who have a problem with drugs, or think they may have a problem with drugs, is held every Tuesday at 7.30pm at the St John the Baptist Catholic Church, 74 Queen Avenue.

• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-Unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10vm in die saal van die NH Kerk te Dirk van der Hoffstraat. Belangstellendes kan vir Isobel van Eeden kontak (084 585 5157).

Brakpan VLU.

• Wednesday

Christian Missionary Fellowship International invites you to an interdenominational prayer fellowship every Wednesday from 5.30pm to 7pm at 121 Athlone Avenue, Dalview. For more information contact Ariel Mesa (083 480 4737).

• A soup kitchen is held every Wednesday from 4.30pm to 6.30pm at the St John the Baptist Catholic Church, 74 Queen Avenue.

• Thursday

Tutela Brakpan, geleë te 106a Northdenelaan, gaan voortaan elke tweede en laaste Donderdag van die maand ’n klere verkoping by die kantoor hou.

• Business owners are invited to join a prayer hour hosted by the Christian Family Church, Brakpan. The church is situated at 2 Carmyllie Avenue, Dalview, and the prayer hour starts at 1pm every Thursday. For more information contact Past Linda-Lee Brits (071 493 6454).

Follow us:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

Exit mobile version