EntertainmentLifestyle

Sterk wind kelder nie lekker Pannefees

Die Pannefees het die afgelope naweek, ten spyte van ’n baie onplesierige wind, talle besoekers gelok.

Rumardu Pistorius (3) se bene het bietjie moeg geraak. Gelukkig het sy gawe niggie Menika Myburgh (12) ’n plan gehad.
Die tweeling Shilo (9, links) en haar sussie Shani Harmse het die Pannefees Saterdag geniet.
Carli Coetzee (links) en Zelandrie de Villiers het skuiling teen die wind gesoek.

Lees ook: Video: Dit is wat die naweek se Pannefees bied

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button