CompetitionsEditor's choiceLifestyle

Sit die Va-Va Voom terug in jou huwelik – wen kaartjies

Die fondsinsamelingsprojek, wat deur die Godly Season Ministries Caregroep, gereël word beloof om interessant, pret en leersaam te wees.

Die baie bekende spreker, Gretha Wiid kom kuier op 12 September in Brakpan om mense van die dorp te vertel hoe om weer die woema in hul huwelik terug te kry.

Hoor wat Gretha te sê het oor die onderwerp vir die aand

Die geleentheid vind plaas by die NG-kerk, Dalpark te Boekenhoutstraat 22 om 7nm.

Só kan jy kaartjies wen

‘n Leser van die Herald staan ‘n kans om twee kaartjies na die geleentheid te wen.

Al wat jy moet doen is om ‘n e-pos te stuur na brakpanherald@caxton.co.za en in een sin te sê waarom jy graag na Gretha Widd sal wil gaan luister.

Meld die woord “woema” in die onderwerpkassie

Sluit ook jou telefoonnommer en adres in.

Die sluitingsdatum vir die kompetisie is volgende Woensdag (22 Augustus). Die wenner sal telefonies in kennis gestel word.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button