Bobby en Karlien deel hul lewe

Die twee maak hul harte oop in, In ons Skoene

Die gewilde broer en suster, Bobby en Karlien van Jaarsveld, bied op 21 Maart In ons Skoene aan in die Theatre of Marcellus by Emperors Palace.

Lees ook: More funny for less money with ‘The R99 Show’ at Emperors Palace

Tydens die 90-minuut produksie sal die twee nie net van hul gewildste treffers sing nie, maar ook meer vertel oor hul lewens en hoe dit voel om in hul skoene te staan.’n Vyfstuk orkes sal die twee begelei. Die vertoning begin om 5.30nm.

Follow us:

Instagram

Twitter

Facebook

Exit mobile version