EntertainmentLifestyle

Brakkies Musiekfees gaan weer voort

Gietende reën het op 7 Oktober die Brakkies Musiekfees sleg in die wiele gery en het ook voorkom dat die hoofkunstenaars, wat vir die dag bespreek is, nie kon optree nie.

Goeie nuus is egter dat Franja du Plessis en Danie van der Westhuizen goedgunstiglik besluit het om tog in Brakpan op te tree.

Die vertoning vind môre (Saterdag) om 5nm in die Ou Apostoliese Kerk, wat op die hoek van Gloucesterlaan en Erneststraat, Kenleaf geleë is, plaas.

Pryse van die kaartjies is gehalveer en verversings sal ook te koop wees.

Vir meer besonderhede skakel vir Martin Ferguson by 082 655 3764.

Lees ook: Die Brakkies Musiekfees is om die draai

Musiekfees was pret

Kerk is reg vir groot fees

 

Follow us:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button