EntertainmentLifestyle

Is jy gereed vir die Pannefees?

’n Hele rits bekende sangers, soos Nicholis Louw, Ray Dylan, Flooze (Sorina) en Ricus Nel, sal deur die loop van die naweek optree met Dirk van der Westhuizen as die seremoniemeester.

Die Carnival Toyota Pannefees word vandag en môre op die sportgronde van Laerskool Die Arend aangebied en beloof om ’n naweek volop pret vir oud en jonk te wees.

Feesgangers van die Pannefees, wat 30 September vanaf 2nm en 1 Oktober vanaf 8vm plaasvind, kan verskeie kunstenaars, stalletjies en vermaak vir die kinders verwag.

’n Hele rits bekende sangers, soos Nicholis Louw, Ray Dylan, Flooze (Sorina) en Ricus Nel, sal deur die loop van die naweek optree met Dirk van der Westhuizen as die seremoniemeester.

Nog ’n hoogtepunt van die fees sal die aanwysing van Mej Carnival Toyota wees.

Vir meer inligting besoek www.pannefees.co.za

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button